Aan my niggie

"Daar is iets in n meisie wat kaalvoet kan dans op n koue aand.
Daar is iets in n meisie wat haar medemens kan lief he... volkome lief he.
Daar is iets in n meisie wat 10 koppies tee kan drink in 24uur.... EN nog elke een geniet...
Daar is iets in my niggie, Talita."
Baie dankie dat julle my wou kom haal... Ek waardeer dit baie.

xoxo

Comments